Sopnat en nog reën op pad
Die Soutpansberg is lekker deurnat ná goeie en deurdringende reën die afgelope week. Die reën is wyd verwelkom, veral deur die landbousektor, maar saam met die lekker reën was daar plek-plek ook gelokaliseerde vloede en vloedskade. Die Suid-Afrikaanse …